Blokkiesraaisel
Across
- 2. 'n sagte tablet wat jy suig.
- 5. 'n koel bad met koeksoda daarin opgelos sal die ______ van waterpokkies stop.
- 6. siekte 'n siekte wat van 'n besmette persoon na 'n gesonde persoon oorgedra word.
- 8. siekte 'n siekte wat vinnig versprei
- 11. veroorsaak deur 'n virus en vir die eerste week is daar geen simptome nie.
- 12. Pampoentjies kan voorkom word deur die MMR ______ as baba te hĂȘ.
- 13. opgevul met slym.
Down
- 1. medisyne wat die kieme wat die siekte veroorsaak, doodmaak.
- 3. wanneer iemand hoes, spoeg of nies, beland hierdie kieme in die vogdruppels wat in die lug versprei.
- 4. Die kolletjies ontwikkel vinnig is _____ wat 'n helder vloeistof bevat.
- 7. 'n baie aansteeklike siekte wat deur 'n virus veroorsaak word.
- 9. as jy eers waterpokkies het kan jy dit nooit weer kry nie want jy is _______.
- 10. verkoue veroorsaak deur kieme in die lug.