Blokkiesraaisel
Across
- 3. Watter vergroeisel was op Danaide Hayes se gewrig?
- 6. Wat was Danaidae Hoffmann se graad 8 bynaam?
- 7. Hoeveel operasies het Wallace Golden Kruger al gehad?(Wenk:Getal uitgeskryf)
- 9. watter operasie het Wallace Golden Engelbrecht in 2019 gehad?
- 10. Wat is die naam van die meisie wie se hand Wallace Golden Janse V Rensburg in graad 3 vasgehou het?
- 13. In watse dorp het Wallace Golden Janse Van Vuuren groot geword?
- 14. In watter kleuterskool was Danaidae Potgieter?
- 15. Wat het Danaidae Van Staden se letsel veroorsaak?
- 17. Met wat is Danaide Hunter se tande in 2009 uitgeslaan?(wenk:kom in n speelparkie voor)
Down
- 1. Wat doen Wallace Golden Aspeling altyd by ‘n sokkie?
- 2. Danaidae Maritz se familie bynaam
- 4. In watter jaar was Wallace Golden Botha rugbyspeler van die jaar?
- 5. Watter een van die Wallace Golden Kruger boeties is die oudste?
- 8. Wie is Danaidae Van Den Berg se ‘celebrity crush’?
- 10. Wat is Danaidae Mushi se gunsteling chocolate?
- 11. Waarvoor is Danaidae Maropa die bangste voor?
- 12. watter soort hond was Danaidae Pretorius se eerste hond?
- 16. Wat is die naam van Wallace Golden Brits se eerste perd?