Blokkiesraaisel oor Geslag
Across
- 4. My pa se ouma is my...
- 6. My suster se kind is my...
- 8. Die vroulike vorm van akteur is...
- 10. 'n Vrou wat nooit trou nie is 'n...
- 12. Die dame wat vir ons skoolhou is 'n...
- 14. 'n Vrou wat klavier speel is 'n...
- 15. Die vrou wat langs my woon is my...
- 16. My suster se man is my...
- 17. My pa se suster is my...
- 18. Die prinses se broer is 'n...
Down
- 1. My ma se suster se seun is my...
- 2. Die koning se vrou is 'n...
- 3. Ek het baie vriende, maar net een...
- 4. My ma se broer is my...
- 5. Ek het twee honde: 'n reun en 'n...
- 7. My pa se broer se dogter is my...
- 9. My ouers se vroulike ander kind is my...
- 11. My pa se pa is my...
- 13. My eggenoot se pa is my...
- 15. Die bruidegom wag in die kerk vir sy...