Blokraai 1
Across
- 5. Koek en ... is lekker.
- 6. 'n Soort proteïen.
- 9. Vleis wat baie sout is, is ...
- 11. Noem iemand so wat nie baie slim is nie.
- 12. Kou jou kos fyn as jy ...
- 13. Dranksoort wat van druiwe gemaak word.
- 14. Hierdie groente brand 'n mens se oë as jy dit skil.
- 15. Ek ... aan die kos.
- 16. Die kinders is so soet soos ...
Down
- 1. As jy een 'n dag eet, laat jy die dokter wag.
- 2. Die gesondste drinkbare vloeistof is ...
- 3. Skyfies word van hierdie groente gemaak.
- 4. Vir spek en
- 7. 'n Soort sitrusvrug.
- 8. Uitdrukkig vir wanneer iemand baie groot (vet) is.
- 10. Ons eet graag koek en drink ...