Blokraai 3
Across
- 2. Spek word van hierdie dier se vleis gemaak.
- 5. Goeie bron van proteïne (nie vleis nie).
- 7. Die lys van geregte by 'n restaurant waarvan af jy jou ete kan bestel.
- 9. Groentesoort wat onder die grond groei en oranje van kleur is.
- 11. 'n Groente waarvan die blare geëet word.
- 12. Die Afrikaanse term vir "air fryer".
- 16. Die Afrikaanse term vir "doughnut".
- 18. Afrikaanse term vir "cocktail".
- 19. Kos wat saam met vleis voorgesit word.
Down
- 1. Dié versnapering is eie aan Meksiko.
- 3. Die Afrikaanse term vir "cupcake".
- 4. Hierdie orgaan van veral beeste en skape maak lekker koekies.
- 6. Hierdie land is bekend vir hul pastageregte.
- 8. 'n Groepie druiwe bymekaar.
- 10. Hierdie rooi vrugte word verwar as 'n groentesoort.
- 13. 'n Brood wat op die kole gebraai word.
- 14. 'n Term wat gebruik word vir 'n baie kwaai vrou.
- 15. Pap word hiervan gemaak.
- 17. Bestaan uit die bestanddele en metode wat jou sê hoe om 'n dis/gebak te maak.