Blokraai 3
Across
- 4. Bileam se pa
- 5. die Moabsvlakte is teenoor Jerigo en oos van die ....
- 7. Hy het mense van klein dorpe besoek en daarin geleer
- 9. Moses moes met die natuurverskynsel gaan praat het om water te kry
- 10. hulle kom na jou toe in skaapsklere maar is eintlik verskeurende...
Down
- 1. Datan en Abiram het behoort aan die stam
- 2. elke man moes vuur daarin sit en ook wierook en dit na die altaar toe bring
- 3. Aaron se naam moes op die kierie geskryf word.
- 6. een van hulle wou sy vader begrawe het
- 8. die lamp van die liggaam