BLOKRAAI OOR ENKELVOUD EN MEERVOUD
Across
- 1. die meervoud van gat
- 4. die enkelvoud van medici...
- 6. een kind, maar baie kinders
- 7. een foto, maar twee...
- 11. een melodi, baie...
- 12. enkelvoud van briewe
- 13. die meervoud van stad
- 14. die enkelvoud van periodes
Down
- 1. die meervoud van golf
- 2. die meervoud van spa
- 3. die meervoud van hemp
- 5. die meervoud van skoonheid
- 8. een vlieg, maar baie...
- 9. een glas, baie...
- 10. een bed, baie...