Blokraai Rut 1 - 4

12345678910
Across
  1. 3. God bewys Sy trou aan hulle.
  2. 5. Kledingstuk wat Rut by haar het
  3. 6. Waar die lossingsprosedure plaasvind.
  4. 9. Obed se ouma.
  5. 10. Betekenis van Mara.
Down
  1. 1. So sal Rut se beloning wees.
  2. 2. Rut loop nie agter hulle aan nie.
  3. 4. Rut was een an hulle.
  4. 7. Peres se ma.
  5. 8. Naomi se man.