Blokraaisel

12345678910111213141516
Across
  1. 3. Hoeveel bene het ‘n springbok?
  2. 6. Wat is Suid-Afrika se nationale voël?
  3. 9. Waar of onwaar:Insekte het sewe bene.
  4. 10. ‘n Haai se stert gaan op-en-af of links-en-regs?
  5. 11. Watter dier is lank en geel met bruin kolle?
  6. 15. Waar of onwaar:Jy vind nie tiere in Suid-Afrika nie.
  7. 16. Wie vang die kos tussen die manlike en vroulike leeu?
Down
  1. 1. Watter dier vang sy kos met sy tong?
  2. 2. Eet ‘n olifant blare of vleis?
  3. 4. Hoeveel bene het ‘n slang?
  4. 5. Wat is die vinnigste dier op aarde?
  5. 7. Eet ‘n leeu vleis of blare en gras?
  6. 8. Hoe vang ‘n verklerumannetjie sy kos?
  7. 12. Hoeveel bene het spinnekoppe, ses of agt?
  8. 13. Watter dier brul?
  9. 14. Wat is die grootse vis in die see?