Braam en Schanté

12345678910111213
Across
  1. 1. Wat is die naam van die 5 dag staproete wat B&S gaan stap in Maart
  2. 3. Wat is B&S se naweek stokperdjie?
  3. 5. Hoeveel trou rokke het Schanté aangepas?
  4. 6. Waar het B&S ontmoet?
  5. 9. Wat noem B&S hulle stofsuier?
  6. 11. Wat is B&S se jongste katjie se naam?
  7. 12. Soos wat was Braam aangetrek vir sy blikskud?
  8. 13. Watse maand het B&S verloof geraak?
Down
  1. 2. Watse dag van die maand is hulle uitgaan herdenking?
  2. 4. Wat is Braam se bynaam vir S?
  3. 7. Wat maak B&S om te eet meeste Sondae aande?
  4. 8. Wat was Schanté se bachelorette se tema?
  5. 10. Wat is die straat naam waar B&S bly?