Breuke, desimale en persentasies

12345678
Across
  1. 2. 32%+25%=?(in desimale)
  2. 4. 50%=?(in desimale)
  3. 5. 1/5 van 'n bottel bevat 400ml vloeistof, hoeveel vloeistof is daar in 3/5?
  4. 7. 1,4+1,8 deel deur 8=?
Down
  1. 1. 2/4+25%=?(in desimale)
  2. 3. In 'n marathon hardloop atlete 40km. Sally voltooi slegs 25%. Hoe ver het sy gehardloop?
  3. 6. 3/4-1/2=?(in desimale)
  4. 8. 4/8+8/32=?