Bruilof Blokkiesraai

12345678910111213
Across
  1. 2. Hoeveel jare ken die egpaar mekaar, gerond tot die naaste jaar?
  2. 8. Wittebrood bestemming?
  3. 9. Waar het die bruidspaar ontmoet?
  4. 10. Die stad waarvandaan die verste gaste gereis het?
  5. 11. Dorp waar beide die bruid en bruidegom gebore is?
  6. 12. Erich en Lea se verlowingsmaand?
  7. 13. Hoe oud was die bruid toe sy die bruidegom ontmoet het?
Down
  1. 1. Waar die egpaar verloof is?
  2. 3. Die som van direkte niggies en nefies gekombineerd, aan beide die bruid en bruidegom se kant, aangetroudes en bruidspaar ingesluit?
  3. 4. Waar Erich op skool was?
  4. 5. Bruidspaar se beroep?
  5. 6. Eerste buitelandse bestemming wat die paartjie saam besoek het?
  6. 7. Waar gaan die paartjie na die honeymoon bly?