Byb11 2024 Ps 90
Across
- 2. Die dae van ons jare.
- 4. Ons hoop om 'n wyse ___ te bekom.
- 11. Waarmee moet ons in die more versadig word? God se ____.
- 12. Wat doen mens met die gras in die aand?
- 14. Want 'n ___ jaar is in U oë soos die dag van gister.
- 15. In die more is hul weer soos die ___ wat weer uitspruit.
Down
- 1. God is van ___ tot ___ God. (dieselfde woord)
- 3. Die dae van ons jare as ons sterk is.
- 5. Deur wat van God vergaan ons? Sy ___.
- 6. Oor wie moet die Here Hom ontferm?
- 7. Die Here was vir ons 'n ___ van geslag tot geslag.
- 8. Soos wat bring ons ons jare deur?
- 9. Hy laat die mens terugkeer tot ___.
- 10. Deur God se grimmigheid word ons ___.
- 12. Dit van ons wat verborge is vir ander, maar nie vir God nie.
- 13. Wat moet die Here bevestig? Die ___ van ons hande oor ons.