Byb11

1234567891011
Across
  1. 5. Jy het nie die sonde aangeleer nie, jy is daarmee gebore.
  2. 6. Die eerste sondeval het hier plaasgevind.
  3. 8. Die geestelike geboorte van die uitverkore kind van God.
  4. 10. Uiteinde van my geloof - na hierdie lewe sal ons ___ wees.
  5. 11. regverdigmaking
Down
  1. 1. Aanhangers van hierdie leer glo dat als toevallig ontstaan het.
  2. 2. ___-bekering vind plaas in die lewe van die gelowige wat elke dag opnuut van sy sonde moet bekeer.
  3. 3. __-bekering vind plaas in iemand wat ongelowig is en dan gelowig word.
  4. 4. "As God jou WIL red, dan SAL Hy jou red," is die leer van onweerstaanbare ___.
  5. 7. Ek word nie gekies omdat ek glo nie, maar ___ ek kan glo.
  6. 9. Heiligmaking is ___navolging.