Byb4 Bybelkennis Luk 2: 1-20

123456789101112131415161718192021222324
Across
  1. 3. Josef was aan hierdie vrou verloof en sy was swanger.
  2. 6. Terwyl Josef en Maria daar was, is die dae vervul wat sy moes ___.
  3. 7. En die herders het teruggegaan en God ___ en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos aan hulle gesê is.
  4. 8. Die stad van Dawid
  5. 13. Die engel sê vir hulle: Moenie ___ nie.
  6. 14. Keiser Augustus het bevel gegee dat die hele wêreld ingeskryf moet word.
  7. 15. en toe hulle dit gesien het, het hulle ___ die woord bekend gemaak wat aan hulle van die Kindjie vertel is.
  8. 17. Die ___ van die Here het rondom hulle geskyn toe die Engel van die Here by hulle kom staan.
  9. 18. En skielik was daar saam met die engel 'n menigte van die hemelse ___ wat God prys.
  10. 21. Maria het haar Seun toegedraai in ___.
  11. 22. Vandag in die stad van Dawid gebore is die ____ wat Christus, die Here is.
  12. 23. Josef is uit die huis en geslag van ___.
  13. 24. Daar het 'n bevel uitgegaan vanaf hierdie keiser dat die hele wêreld ingeskryf moet word.
Down
  1. 1. Hy was die goewerneur van Sirië toe die eerste inskrywing plaasgevind het.
  2. 2. Daar was vir hulle geen plek hier nie.
  3. 4. En dit is vir julle 'n teken: julle sal 'n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die __ lê.
  4. 5. Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mens 'n ___.
  5. 9. Hulle het in die oop veld gebly en in die nag skape opgepas.
  6. 10. Elkeen moes na sy eie __ gaan om ingeskryf te word.
  7. 11. Cirenius was goewerneur van hierdie land.
  8. 12. Want ek bring vir julle 'n _____ ____ (skryf aaneen) van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees.
  9. 13. En almal wat dit gehoor het, was ___ oor wat deur die herders aan hulle vertel is.
  10. 16. Josef het VANAF Nasaret in ___ gegaan.
  11. 19. Josef het NA Betlehem in ___ gegaan.
  12. 20. Maria het al hierdie woorde bewaar en in haar ___ oordink.