Byb7 Bybelkennis 2024 r2 Neh 5:1-19
Across
- 5. En hulle het geswyg en geen ___ gevind nie.
- 6. Ook het ek my ___ uitgeskud en gesê: Mag God so elke man uitskud wat hierdie woord nie bevestig nie...
- 11. Die Jode, die leiers, 150 man en heidende rondom hulle was aan sy ___.
- 13. Moet julle nie in die ___ van onse God wandel ter wille van die smaaf van die heidene, ons vyand nie?
- 14. En ek het die ____ geroep en hulle laat sweer om volgens hierdie woord te handel.
- 15. Ek self, my broers en my mense het ook aan hulle geld en koring geleen; laat ons tog hierdie lening ____.
- 17. Tussen die 20ste en 32ste jaar van hierdie koning se bewind het hy nooit die brood van die goewerneurs geëet nie.
- 19. ...en ons lande en ons wingerde behoort aan ____.
- 20. As watter amp was hy aangestel in die land van Juda?
- 22. Ons lande en ons ___ en ons huise moes ons verpand, sodat ons koring kon koop in die hongersnood.
- 24. ...en die _________ deel van die geld en die koring, die mos en die olie wat julle aan hulle geleen het.
Down
- 1. Gee dan vandag nog hulle lande, wingerde, hulle ____ en hulle huise aan hulle terug...
- 2. En ek was baie ____ toe ek hulle geroep en hierdie woorde hoor.
- 3. En ek het by myself beraadslaag en met die edeles en ___ getwis.
- 4. Ons ht op ons lande en wingerde geld geleen vir die ___ aan die koning.
- 7. Waaraan was die volk besig om te werk tydens die tyd van Nehemia?
- 8. Elke dag is daar ___ bees, 6 kleinvee en voëls voorberei.
- 9. Ons het ons Joodse broers wat aan die ___ verkoop was, na ons vermoë losgekoop.
- 10. Hoeveel sikkels silwer het die vorige goewerneurs van die volk geneem?
- 12. Toe sê die hele vergadering: _____! en hulle het die HERE geprys.
- 16. Julle leen uit op ___, elkeen aan sy broer!
- 18. Ons sal dit ______ en niks van hulle vorder nie.
- 21. Ons seuns en ons dogters is baie; ons wil ___ hê, dat ons kan eet en lewe.
- 23. Uit vrees vir ___ het Nehemia nie 'n heerskappy oor die volk gevoer nie.
- 25. ...en ons kinders soos hulle kinders, en tog moet ons nou ons seuns en ons dogters tot ___ verneder...