BYB7 Klastoets
Across
- 3. Die dag van die week wat Christene rus.
- 4. Hierdie naam beteken "bitterheid."
- 6. Die Filistyne het oor hierdie stad regeer.
- 7. Steekvlieƫ was die ___ plaag.
- 9. Die Messiaanse lyn is die geslagsregister van ______.
- 10. Die tweede plaag wat Egipte getref het.
Down
- 1. Die naam van Elkana se vrou wat onvrugbaar was.
- 2. Die bors en ______ boud was die deel van die offervleis wat die priesters opsy gesit het.
- 5. Samuel, Simson en Debora was almal ____.
- 8. Eli is met die ______ gestraf omdat hy nie sy seuns getugtig het nie.