Bybel Les 1
Across
- 1. Wat het God die lig genoem?
- 5. God het alles volgens hulle ____ gemaak?
- 7. In die begin was die aarde woes en ____?
- 8. God het gesien dat dit ____ was?
- 9. Hoeveel dae het God geneem om als te skape?
Down
- 1. God het skeiding gemaak tussen lig en __?
- 2. God het die mens volgens sy ____ gemaak?
- 3. Wie het die hemel en aarde geskape?
- 4. Wat het God op die sewende dag gedoen?
- 6. Wat het God die duisternis genoem?