Bybel Liedere 14 Aug
Across
- 3. ____af van wat in jou hart is.(Spr 4:23)
- 7. Lied 72 - Maak die ___ bekend.
- 8. want jou____(sPr 4 :23)
- 11. en is ___ om te onderrig, om tereg te wys..."
- 13. en die_____ getuig oor berou teenoor God...(Hand 20 :21)
- 15. 2Tim 3:16 -"Die hele ___ is deur God geinspireer
- 16. ten volle_____(2 Tim 3:17)
- 18. en van huis tot huis te ____ nie. (Hand. 20:20)
- 19. ...elke mens wil ons nou_____, van huis tot huis
Down
- 1. leer ons deur sy ____ (lied36)
- 2. dan sal die ____ons bevry. (lied 98)
- 4. Lied 36 -Ons bewaak ons____
- 5. vir elke goeie ____."(2 Tim 3 :17)
- 6. Hand. 20:20 - "terwyl ek nie gehuiwer het om julle alles te ____
- 9. Spreuke 4:23 -"Beskerm jou hart meer as ___
- 10. 2Tim 3:17-"sodat die mens van God heeltemal___ kan wees,
- 12. anders wat jy ____(Spr 4:23)
- 13. Lied 98 - Die Skrif - Deur God ____.
- 14. Maar ek het deeglik vir die ____(Hand 20:21)
- 17. en ook op______.(lied72