Bybel - Matteus, Markus, Lukas
Across
- 2. Naam van die eerste man.
- 5. Jesus in Hebreeus.
- 7. Die koning van wie se nageslag Jesus kom.
- 9. Aankondiger van die wil van God.
- 11. Naam van die duiwel.
Down
- 1. Naam van die eerste vrou.
- 3. Johannes se werk vir God.
- 4. Die naam beteken man van God.
- 6. Die eerste boek van die nuwe Testament
- 8. Hy moes sy seun aan God offer.
- 10. Die seun wat moes geoffer word aan God.