Bybelkennis 2023 Gr 10 2 Korinthiërs 4:1-11
Across
- 5. ...neergewerp maar nie ____ nie.
- 6. ...ons is verleë maar nie ____nie.
- 8. Deur die waarheid aan die ___ te bring beveel ons by elke menslike gewete voor God aan.
- 9. Want ons verkondig nie ___ nie, maar Christus Jesus as Here.
- 11. Want altyd word ons wat ___, oorgelewer in die dood om Jesus wil...
- 12. Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn - dit is Hy wat in ons ___ geskyn het....
- 13. Wie is die wat verlore gaan?
- 16. ...en onsself as ____ om Jesus wil.
Down
- 1. Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat ___ is.
- 2. ...sodat die voortreflikheid vn die krag van ___ mag wees en nie uit ons nie.
- 3. ...en ons wandel nie in ____ of vervals die Woord van God nie;
- 4. ____ maar nie verlate nie.
- 7. ...sodat ook die lewe van Christus in ons ___ openbaar kan word.
- 10. ...ons het van die heimlike dinge wat ____ is, afstand gedoen
- 14. ...sodat ook die lewe van ___ in ons sterflike vlees openbaar kan word.
- 15. In alles word ons ___ maar ons is nie terneergedruk nie;