Bybelkennis 2023 gr 8 Markus 11:15-26

123456789101112131415
Across
  1. 2. Jesus het niemand toegelaat om enige voorwerp deur die tempel te ___ nie.
  2. 6. Jesus het hulle tafels omgegooi.
  3. 7. Die owerpriesters en skrifgeleerdes was ___ vir Jesus omdat die hele skare verslae was oor sy leer.
  4. 9. Jesus het hulle stoele omgegooi.
  5. 11. ___ as julle iets teen iemand het.
  6. 12. Die naam van die dissipel wat Jesus herinner het van die vloek wat oor die vyeboom gespreek is.
  7. 14. Jesus het die wat in die ___ verkoop, uitgejaag.
  8. 15. Die vyeboom was verdroog van die ___ af.
Down
  1. 1. As julle nie vergewe nie, sal julle ___ in die hemele, ook nie julle oortredinge vergewe nie.
  2. 3. Jesus se dissipels het hom so aangespreek.
  3. 4. As jy nie in jou hart ___ nie, maar glo wat hy sê, sal gebeur.
  4. 5. My huis moet 'n huis van ____ genoem word...
  5. 8. Julle moet geloof in ___ hê.
  6. 10. Die handelaars het van God se huis 'n ____ gemaak.
  7. 13. Alles wat julle in ___ vra, en glo dat jy dit ontvang het, sal dit kry.