Bybelkennis gr 4 Gen 37:1-17

123456789101112131415161718
Across
  1. 4. Josef het 'n ___ gehad wat gemaak het dat sy broers hom net meer gehaat het.
  2. 5. Josef moes gaan verneem na sy broers en die vee se ___.
  3. 8. Josef het gedroom sy broers se ___ buig voor sy gerf.
  4. 10. Josef het gedroom dat die son, maan en ___ sterre voor hom neerbuig.
  5. 11. Toe Josef die droom oor die sterre vertel, het sy vader hom hard ___.
  6. 12. Israel het hierdie kledingstuk vir Josef gemaak.
  7. 15. Hoe oud was Josef toe hy kleinvee opgepas het?
  8. 16. Josef het sy broers hier gekry toe hy hulle nie by Sigem gekry het nie.
  9. 17. Hy het gewoon in die land van die vreemdelingskap van sy vader
  10. 18. Josef se broers het hier die kleinvee gaan oppas.
Down
  1. 1. Josef se broers het hom ___ omdat hulle vader hom meer liefgehad het.
  2. 2. Josef was vir Israel 'n seun van die ___.
  3. 3. Israel het hierdie seun meer liefgehad as al sy seuns.
  4. 6. Josef het die ___ gerug oor sy broers na hulle vader oorgebring.
  5. 7. Josef se broers sĂȘ aan hom: Wil jy miskien oor ons ___?
  6. 9. Josef se broers was ___ op hom.
  7. 11. Een van Josef se pa se vrouens
  8. 13. In watter land het Jakob gewoon?
  9. 14. Israel het vir Josef uit die dal van ___ weggestuur na Sigem toe.