Bybelkennis gr 4 Joh 2:1-12

123456789101112
Across
  1. 1. Op die derde dag was daar 'n bruilof te ___.
  2. 3. Die moeder van Jesus sê vir Hom: Hulle het geen ___ nie.
  3. 5. En Hy sê vir hulle:Skep nou uit en bring dit vir die ___.
  4. 7. Kana is hier
  5. 8. En daar het volgens die reinigingsgebruike van die ___ ses klipkanne gestaan.
  6. 9. Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol ___.
  7. 11. Jesus se ___ was by die bruilof.
  8. 12. Die hoofdienaar het die ___ geroep toe hy die water proe wat wyn geword het.
Down
  1. 1. Jesus het hierheen gegaan na die bruilof.
  2. 2. Die klipkanne kon elkeen twee of drie ___ hou.
  3. 4. Jesus het sy ___ openbaar met die teken wat Hy gedoen het.
  4. 6. Sy moeder sê vir die dienaars: Net wat Hy vir julle sê, moet julle ___.
  5. 7. Die hoofdienaar sê dat mens eerste die ___ wyn moet opsit.
  6. 10. Jesus sê vir haar: My __ het nog nie gekom nie.