Bybelname

12345678
Across
  1. 2. Wie het Salamo as koning opgevolg? 1 Konings 11: 34
  2. 5. Wat was Manoag se seun se naam? Rigter 13:24
  3. 7. Wie was Samuel se pa? 1 Samuel 1:21
  4. 8. Wie was die eerste koning van Israel? 1 Samuel 9: 17
Down
  1. 1. Wie was Ragel se jongste seun? Genesis 35:18
  2. 3. Wie moes sy seun offer? Genesis. 22:1
  3. 4. Wie was Agab se vrou? 1 Konings 16:13
  4. 6. Wie was Abraham se oudste seun? Genesis 16:15