Bybelraai 3
Across
- 2. Hy kon skryf (Jer 36)
- 7. Herinnering (Luk 22)
- 8. Galus was Johannes se ... (3 Joh 1)
- 9. Die koms van hierdie persoon het Paulus opgebeur (2 Kor 7)
- 10. Musiekinstrumente wat 'n lawaai maak as dit geskud of gedraai word (Sistrums) (2 Sam 6)
- 12. Seun van Adam (Gen 4)
- 13. Soveel jaar het die Israeliete in Egipte gebly (Eks 12)
- 15. 'n Dienares in die gemeente van Kenchreë (Rom 16)
- 17. Om die oë met 'n doek/lap te verblind (Ester 7)
- 18. Onrein Reptiel in OT (Lev 11)
- 19. Pluime van plante waaraan sade sit (Hos 8)
- 21. Regaf steil rots (Hoog 2)
- 22. Die proses van graan dors (Rut 3)
- 24. In hierdie land is goeie goud(Gen 2)
- 27. Hier word taal verwarring geskep (Gen 11)
- 28. Skryf hierop (OT)
- 29. Kwaad (Kol 3)
- 31. Wie het die brons vir die Tempel van Salomo voorsien (1 Kron 18)
- 34. Moontlik / Dui aan dat iets nie seker is nie, maar dat daar wel 'n kans is dat dit waar kan wees(1 Kon 18)
- 36. Maak vuur daarmee (Gen 21)
- 38. Dryf 'n bees hiermee aan (1 Sam 13)
- 42. Vier dit elke jaar (Mark 6)
- 43. Blaas instrument gemaak van 'n lang horing met 'n harde klank (1 Kor 15)
- 45. Die verbrande ____ van Korag en sy bende is uitgeklop as plaatwerk vir die altaar (Num 16)
- 46. Verberg (Jes 10)
- 49. Ook
- 50. Johannes was op hierdie eiland tydens sy Openbaring (Openb 1)
- 51. Deugniet / Verkeerde mens (1 Sam 25)
- 52. Inhoudsmaat (OT) (4 Liter) (Num 11)
- 53. Samuel salf Saul in hierdie aanbiddingsplek van Israel (12,5km Noordwes van Jerusalem) (1Sam 10)
- 54. As jy dit afbreek word jy deur 'n slang gepik (Pred 10)
- 55. Watter koning verslaan die Kussiet Serag met sy groot weermag? (2 Kron 14)
- 56. Kontak maak (Eks 30)
- 57. Menigte (Gen 35)
Down
- 1. Tussen die slukderm en dunderm (mv) (Ps 17)
- 3. Verordineer (1 Tess 1)
- 4. Johannes die doper se pa (Luk 3)
- 5. Gek (1 Sam 21)
- 6. Isak was soveel dae oud tydens sy besnyding (Gen 21)
- 11. Verborge / Wat nie gesien kan word nie (2 Kor 4)
- 14. Moses se skoonpa (Eks 2)
- 15. Kleur in OT (Hoog 3)
- 16. Diensmeisie wat nie vir Petrus die deur oop maak nie. (Hand 12)
- 20. Sy manskappe word gesif deur die manier wat hulle water drink (Rig 7)
- 23. Gedomestikeerde voëls wat deur mense aangehou word (1 Kon 4)
- 25. Geneig om te struikel (Eks 6)
- 26. Salomo se pa (2 Kron 1)
- 30. 'n ____ hemel en 'n ____ aarde (2 Pet 3)
- 32. Oorsprong van 'n saak (Job 19)
- 33. Ondergrondse ruimte of donker sel waarin gevangenes opgesluit word (2 Sam 22, Miga 7)
- 35. Sonder lig (Job 38)
- 37. Berou toon (1 Kron 21)
- 39. Lidwoord
- 40. Dit is soos spykers wat ingeslaan word (Pred 12)
- 41. Hierdie land word aan Abram gegee (Gen 12)
- 44. Jesus se lewe word gegee as... (Mark 10)
- 47. Herders (Eks 2)
- 48. Bevele ignoreer (Hos 4)