BYBELVASVRA 2
Across
- 5. Wat was die naam van die engel wat aan Saggaria verskryn het?
- 7. Wie is die medegelowige wat saam met Tigikus gaan?
- 8. Hoeveel seuns het Elimelek en Naomi gehad?
- 9. Paulus was ‘n … van Christus?
Down
- 1. Wie is die neef van Barnabas?
- 2. Wie is ons hoop op die heerlikheid?
- 3. Jesus is genooi na ‘n Fariseer se huis. Wat is die Fariseer se naam?
- 4. Wat is gebooie en leerstellings van die mense?
- 5. Hoeveel kinders het Saggaria en sy vrou gehad?
- 6. Wie was die vermoënde familielid van Naomi se man Elimelek?