Bybelvasvra Uitdunne 2026

123456789
Across
  1. 1. Josef, die Leviet van Siprus, is ook met hierdie naam genoem.
  2. 4. Hierdie groep was ontsteld oor die apostels se prediking.
  3. 5. Naby die dag van die Here is daar mense en nogmaals mense in hierdie laagte.
  4. 7. Die kinders van Juda se vyande sal aan hierdie nasie verkoop word.
  5. 8. Timoteus moes 'n bietjie wyn gebruik vir sy maag en sy herhaalde _____.
  6. 9. Saam met opregtheid, geloof en liefde moet Timoteus ook hierna streef.
Down
  1. 2. Hierdie hoëpriester was teenwoordig toe Petrus en Johannes verhoor is.
  2. 3. In hierdie laagte sal die Here die nasies oordeel.
  3. 6. Hoeveel getuies is nodig voordat 'n beskuldiging teen 'n ouderling aanvaar mag word?
  4. 7. Sy het saam met haar man oor die verkoopprys van die grond gelieg.