Byvoeglike

12345678910
Across
  1. 3. Daar is ‘n groot boom op die plaas.
  2. 5. Die appelboom dra bloedrooi appels.
  3. 7. My stokoud oupa rook sy pyp.
  4. 10. Die groen swembad moet binnekort weer skoongemaak word.
Down
  1. 1. Ek sing in die grootste koor.
  2. 2. Die oom het ‘n rooi kar wat hy wil verkoop.
  3. 4. Piet speel met die blou bal.
  4. 6. Waarheen gaan die lang grondpad?
  5. 8. Hoor die klein voëltjies sing.
  6. 9. Jy loop oor die breë pad.