Byvoeglike naamwoorde

12345678910111213141516
Across
  1. 4. Die (spekvet) beeste is die boer se trots.
  2. 5. Juffrou Maré geniet soms die klas se (laf) grappies.
  3. 7. Die nuwe "iWatch" is (peperduur).
  4. 8. My (leeg) spaarvarkie belemmer my sosiale lewe.
  5. 10. Die (ongenaakbaar) regter is ook baie regverdig.
  6. 12. Die antwoorde in jou toets is baie (vaag).
  7. 13. Die onderwysers by Abbotts is (geduldig) persone.
  8. 14. Sy het 'n (moeilik) besluit geneem.
  9. 16. Die (berug) moordenaar is uiteindelik agter tralies.
Down
  1. 1. Die (benoud) seun sit buite die hoof se kantoor en wag.
  2. 2. Die (vuurwarm) koppie koffie gaan nou heerlik wees!
  3. 3. Dit is 'n (gevaarlik) situasie.
  4. 6. Die (arrogant) studente gaan binnekort hulle woorde sluk.
  5. 9. Die eerstejaar-student is (brandarm).
  6. 11. Die (bloedjonk) Afrikaanse onderwyser is baie gaaf.
  7. 15. Die weervoorspellers sê dit gaan 'n (koud) winter wees.