Byvoeglike naamwoorde
Across
- 2. Elton skryf 'n lang brief.
- 6. My gelukkige hond speel buite.
- 10. Oupa het 'n goeie hart.
- 12. Ouma kooop 'n goedkoop radio.
- 13. Jannie bly saam met sy vriendelike gesin.
- 15. Sam lê onder 'n sagte kombers.
- 16. Tyler lees graag fiksie boeke.
Down
- 1. Die skoolhoof praat met 'n harde stem.
- 3. 'n Jong kind leer om te lees.
- 4. Johan het twee oulike broers.
- 5. Samuel lees dik boeke.
- 7. Henry en Daniel is al lank vriende.
- 8. Ek en my sussie deel 'n groot kamer.
- 9. My pa het blou oë.
- 11. Die baba speel met 'n pers speelding.
- 14. 'n Bang kat hardloop in die straat af.