Byvoeglike nw
Across
- 3. Piet speel met die blou bal.
- 5. Ek sing in die grootste koor.
- 7. Jy loop oor die breë pad.
- 9. My stokoud oupa rook sy pyp.
Down
- 1. Daar is ‘n groot boom op die plaas.
- 2. Waarheen gaan die lang grondpad?
- 3. Die appelboom dra bloedrooi appels.
- 4. Hoor die kleine voëltjies sing.
- 6. Die groen swembad moet binnekort weer skoongemaak word.
- 8. Die oom het ‘n rooi kar wat hy wil verkoop.