Charlieboy

12345678
Across
  1. 1. Charlie het sy vinger seergemaak en kon nie ____ speel nie.
  2. 2. Shaun se bynaam vir Charlieboy in Hoofstuk 1.
  3. 3. Charlie het dagga en ________ by hom gehad.
  4. 5. Shaun se beste vriend.
  5. 7. Die naam van die polisie kaptein.
Down
  1. 1. Charlie het in die _______ artikel gesien dat die polisie na Sonny opsoek is.
  2. 4. Die meisie op wie charlieboy verlief is.
  3. 5. Charlieboy se hond se naam.
  4. 6. Charlieboy se regte naam.
  5. 8. Die fisiese sport wat Charlieboy speel.