Blokkieraaisel 5 oefentoets

123456789
Across
  1. 2. Mamma skrop die kinders met 'n waslap.
  2. 4. Om tandarts toe te gaan is altyd onaangenaam.
  3. 6. Dit was hulle oupa se begrafnis die naweek.
  4. 8. Die broek sit te styf/nousluitend aan haar.
  5. 9. Die leeu was makgemaak deur die boer op die plaas.
Down
  1. 1. Sy sal moet gewoond raak aan die nuwe werk se pas.
  2. 3. Die kinders het in die modder gespeel, nou is hulle handjies vuil.
  3. 4. Dit gaan beslis reën vandag.
  4. 5. Hulle het vinnig ‘n huis gekoop.
  5. 7. Toe die blomme opkom, het hulle geweet dis lente.