Crystal & Michael
Across
- 4. In watse koshuis was die bruid?
- 5. Wie is die Best Man?
- 6. Die bruidegom se skoen grootte?
- 7. Wat is die bruidegom se gunsteling sport?
- 9. Wie is die Maid of Honor?
- 11. In watse dorp bly die paartjie?
- 12. Waar het die paartjie ontmoet?
- 15. Wat is die bruid se gunsteling soet bederf?
- 18. Wat het die bruid studeer?
- 19. Waar het die paartjie verloof geraak?
Down
- 1. Watse diere het die paartjie?
- 2. Hoeveel jare is die paartjie al saam?
- 3. Die bruidegom se gunsteling kleur?
- 8. Die paartjie se verlowingsmaand
- 10. Wat het die paartjie na hulle verlowing gedoen?
- 13. Na watse land het die paartjie geïmigreer
- 14. Die paartjie se kat wat "silly" is
- 16. Die paartjies se kat wat "crazy" is
- 17. Waar het die bruidgom sy ambag voltooi?
- 20. Wat is die bruid se nooiensvan?