De Villiers Vas Vra
Across
- 2. Ons gunsteling tipe flieks.
- 6. Waar was ons op skool?
- 8. Watter maand verjaar Jaco?
- 10. Wat is Jaco se versteekte talent?
- 13. Hoeveel siblings het ons saam?
- 14. Wat is Johanli se geboorte dorp?
- 15. Wat is Jaco se skoen size?
Down
- 1. Wat noem ons Johanli se kar?
- 3. Wat is Johanli se nooiens van?
- 4. Watter maand verjaar Johanli?
- 5. Jaco se gunsteling drink
- 6. Hoeveel jaar is ons al saam?
- 7. Wat is Jaco se gunsteling sport?
- 9. Wat is Johanli se Gunsteling nagereg?
- 11. Wat is Jaco se middelnaam?
- 12. Watter maand het ons verloof geraak?