Deuternomium 1
Across
- 2. Moses benodig sulke manne
- 4. verslaande koning in Edrei
- 6. Na watter see moet hul trek
- 10. Kinders wat in beloofde land gesien is.
- 11. Hy sal die nuwe land sien
- 13. Volk stel God teleur en Hy word...
- 14. So was Israeliete teenoor God se bevel
- 16. Dit het Kaleb gered
Down
- 1. Pleks na Gos luister word hul so
- 3. Spreek Israel oos van Jordaan toe.
- 5. Wees nie bevrees of ...
- 7. Eindpunt van trek
- 8. Hul sal die beloofde land beerwe
- 9. Land is aan Abraham, Isak en ... beloof
- 12. Horeb na Seir in dae
- 15. Hoeveel stamme het getrek
- 17. Met wie is 'n regsaak