Deuternomium 13
Across
- 2. Bring buit daarheen
- 4. Moenie jul hierdeur laat verlei
- 7. Israel is hieruit verlos
- 10. Brand alles tot dit so lyk
- 11. God met jou hele.... liefhe
- 12. Luister na Sy stem
- 13. Na hom moet jul nie luister
Down
- 1. 'n Manier van dood
- 3. Doenso aan iemand wat jou na gode wil lei
- 5. Uit die land gelei
- 6. Dit van God moet jy hou
- 8. God doen so om te toets of jy Hom liefhet
- 9. Roei dit in jul midde uit