Deuternomium 25

123456789
Across
  1. 1. Doen so in swaer se gesig
  2. 3. 'n Broer sluit met 'n skoonsuster so 'n huwelik
  3. 6. Hy moet uitgeroei word
  4. 7. Regter doen so
  5. 8. Ook die stene moet eenders wees
  6. 9. Amalek het Hom nie gevrees
Down
  1. 1. Ind die agterhoede is hul verslaan
  2. 2. Twis tussen hulle
  3. 3. Van sy voete aftrek
  4. 4. Gryp 'n man aan die dele en verloor jou hand
  5. 5. Volle en regte gewig
  6. 7. Maksimum aantal slae