Deuteronomium 1-3

123456789101112
Across
  1. 3. Wat die volk Israel met die vee van Geshbon en Bashan gedoen het.
  2. 4. Hierdie groep mense was bekend daarvoor dat hulle groot van gestalte was.
  3. 5. Van hierdie voorvader se grondgebied mag die latere geslagte nie eens 'n voetbreedte vir hulleself geneem het nie.
  4. 6. Die getal stede van koning Ogh van Bashan wat Israel afgeneem en ingeneem het.
  5. 7. Mag Yahweh by julle byvoeg ... maal soveel as wat julle is.
  6. 11. Koning Sigon van Geshbon se stede is almal ingeneem en met die ... getref.
  7. 12. Die oorspronklike naam van die Eufraat rivier - ook genoem die Groot Rivier.
Down
  1. 1. Die ... en die kinders en die vee kon in die stede bly wanneer die soldate uitgetrek het.
  2. 2. In die beloofde land moes die soldate van Israel só voor die volk uittrek.
  3. 5. Die tyd toe hierdie boek sy beslag gekry het, was die ... maand van die veertigste jaar in die woestyn.
  4. 8. Yahweh jou Elohiem het jou gedra het soos 'n man sy ... dra.
  5. 9. Julle is vandag soos die sterre van die ... in getal.
  6. 10. Die vlakte waar Mosheh die woorde van hierdie boek uitgespreek het, was naby hierdie see.