Die Republiek van Natalia
Across
- 5. Wat was Dingaan se halfbroer se naam gewees?
- 6. 'n Staat wat gekenmerk word deur die gelykheid van al sy lede
- 7. Watter republiek is in 1839 gestig?
- 8. Wat noem ons die mense in die kerk?
Down
- 1. Hoogste regerende en wetgewende liggaam van ’n land
- 2. Waarheen het Dingaan gevlug na hy verslaan is?
- 3. Regeringsvorm waarby die hoogste gesag by die volk berus, volksregering.
- 4. Gewelddadige inlywing van 'n land