Die Skilpad end Die Eende
Across
- 2. Die ______ maak “kwaak” en swem in die dam.
- 4. Hulle ______ lekker saam in die klas.
- 5. Ek is ______ vandag want dit is my verjaarsdag.
- 7. Die ______ loop baie stadig.
- 9. Ek kan jou nie ______ nie.
- 10. Die voël kan hoog in die lug ______.
Down
- 1. Sy het groot ______ in boeke en stories.
- 3. Ek het ______ geval op die vloer.
- 6. ______ na die mooi prent op die muur.
- 8. Jy moet ______ probeer tot jy regkry.