Die slimste muis
Across
- 5. Die oortreffende trap van slim
- 6. 'n Intensiewe vorm van vet
- 7. 'n Intensiewe vorm van stil
- 8. Die beweging wat 'n slang maak
Down
- 1. Die antoniem van ingewikkeld
- 2. Die slang is nie die muis se vriend nie maar sy ...
- 3. Die slang woon in 'n?
- 4. Die verkleining van tong