Diere
Across
- 4. Waterdier met vinne en skubbe
- 7. Gestreepte dier wat soos n perd lyk
- 8. Woestyndier met een of twee bulte
- 10. Diertjie met wol op die plaas
- 11. Troeteldier wat miaau en spin
- 12. Groot voël met skerp sig
- 13. Modderliefhebber op die plaas
- 17. Swemvoël met n swart en wit jas
- 19. Rybare dier op die plaas.
Down
- 1. die vinnigste dier op land
- 2. Reusagtige dier met n slurp
- 3. Reptiel sonder bene
- 5. Nagvoël wat hoehoe maak
- 6. Groot dier met n horing op sy neus
- 7. Stadige dier met n dop
- 9. Wyfiehoender wat eiers lê
- 14. Boomklimmer met n stert
- 15. 'n dier wat ons aanhou
- 16. Kwakende voël wat in water swem
- 18. Vroulike dier wat melk gee