Dima en Uil: literêre analise
Across
- 1. Dat Dima kan planne maak ondersteun hierdie tema
- 4. Hy het uitdagings wat oorkom moet word
- 7. Uil se groente smaak so en Dima wonder oor hoekom dit so smaak
- 9. Die riviere vloei hiervan nadat Dima die djaba omstamp
- 11. Hoe die skrywer of verteller die karakter by die leser of gehoor skep
- 12. Hy doen dit sodat hy nie herken word nie
- 14. Dima en Uil is hierdie tipe karakters
- 16. Motief wat 'n handeling is
- 18. Dima en Uil se gesinne is hierdie tipe karakters
- 20. Waar/onwaar: die verteller is partydig
- 21. Die fase van die intrige waar die milieu en karakters bekendgestel word
Down
- 2. In hierdie verhaal het die verteller hierdie perspektief
- 3. Die derde hulpbron - nou kan hulle hul kos gaar maak
- 5. Die tweede hulpbron wat hy gaan al
- 6. Hulle hang dit in die bome om droog te word
- 8. Die hoogtepunt van die volksverhaal - die vuur brand
- 10. Wanneer die verteller alles van al die karakters in die verhaal weet
- 13. Dit wil nie groei nie want daar is nie lig nie
- 15. Die eerste hulpbron wat hy van Uil wegneem
- 17. Dit het ses fases en kan ontleed word
- 19. Die protagonis se naam
- 22. Hy dra dit om sy lyf as deel van sy vermomming