Dinge waarvan Divi hou
Across
- 2. n liedjie wat jy weer ontdek het vir my 26 November 2025 by Mustangs vir my gespeel het.
- 5. jy was op skool saam hierdie ouens gewees wat die liedjie sing met die naam van "Jy Weet Net Hoe"
- 7. jy love dit om die triple cheese hiervan te bestel.
- 9. n movie wat jy nie kon glo dat ek dit nog nie gekyk het nie en toe kyk ons dit saam
- 11. die voertuig wat jy meer lief het in die wêreld as Charlotte Luppnow.
- 12. jy love om hierdie te sport te speel en wil graag met n seer hart na die main byeenkoms toe gaan.
- 13. jy love om hierdie game te speel saam met Naz-hulle
- 14. jou gunstelling soort food en van wat jy gewoonlik n bowl by Checkers koop.
- 16. jy het op 12 Mei 2026 om 08:30 op Radio Laeveld saam met Lizelle oor hierdie event gepraat.
- 18. moontlik die duurste clothing brand but baaaaie good quality
- 19. jou all time favourite genre in die film industry.
Down
- 1. n liedjie wat ons al baie saam geskree het op late night drives huis toe.
- 2. n dop wat gevaarlik is, maar was op n tyd jou go to.
- 3. n series wat ons albei love met 8 seasons maar nie een van ons het al die 8ste season gekyk nie.
- 4. jou go-to dop wat jou nie maklik n babelas gee nie.
- 6. die wêreld se beste soort kos wat deur Ivan gemaak word once in a life time.
- 8. jy sal regtig nie mind om hierdie kar in jou possession te hê nie.
- 10. n game wat ekke love om vir jou n cheerleader te wees maar wat jou moermeter ook vinnig in die rooi kan ref.
- 15. jou boetie het n AI band met hierdie naam wat so satisfying is om te sê.
- 17. deffies jou go-to gun brand