Direkte en Indirekte Rede

12345678
Across
  1. 4. Watter rede praat die persoon self: "Ek is hier," sê Piet. Dit is die ___ rede.
  2. 6. Watter soort letter kry die eerste woord binne die aanhalings: Pappa sê: "*ns gaan nou ry."
  3. 7. Watter leestekens wys iemand praat hardop: *Ek hou van lees,* sê Lisa.
Down
  1. 1. Watter leesteken kort na 'sê' in direkte rede: Jannie sê * "Ek is moeg."
  2. 2. Watter rede is hierdie sin sonder aanhalings: Sannie sê dat sy koud is. Dit is die ___ rede.
  3. 3. Watter woord verander in indirekte rede: Die kinders sê: "Ons speel." word Die kinders sê dat * speel.
  4. 4. Watter voegwoord kort in die indirekte rede: Mamma sê * sy gaan nou winkel toe.
  5. 5. Watter leesteken kort voor die aanhalings aan die einde: "Ek is honger* " sê Ben.
  6. 8. Watter woord verander in indirekte rede: Mamma sê: "Ek ry." word Mamma sê dat * ry.