DKVV Amazing Race
Across
- 3. Waar word die uie van De Keur verpak
- 5. De Keur het 3 van hulle
- 8. Wat is De Hoop se nuutste aanplanting
Down
- 1. Watter bekende Afrikaanse sangeres sing 'Witvlag'
- 2. Wat is De Keur se gastehuis se naam
- 4. Ons Ceo se naam
- 6. In watter rivier het Steve Hofmeyr sy U2 kaartjies weggegooi
- 7. Vallei van Sluiers is hier geskiet
- 9. Early Red One se afkorting