DPR 210

1234567891011121314151617181920212223
Across
  1. 1. Om 'n jong kalf gewoond te maak aan voedingstowwe anders as melk
  2. 3. Hitte periode van koei
  3. 6. Lande op ‘n melkplaas met welig groeiende grasse of peulgewasse. Dit word deur melk beeste bewei
  4. 8. hoog in vesel en laag in verteerbare voedingstowwe. Voorbeelde sluit in heel plante, van mielies, klein grane (soos hawer, gars, of koring), peulgewasse en grasse
  5. 10. 'n Nutrient gebalanseerde mengsel van ruvoer en grane wat deur 'n masjien (mengwa) gemeng word in 'n spesiale rantsoen.
  6. 12. Inflammasie van die koei se melk buisies in uier wanneer sy melk produseer
  7. 15. Die vet gedeelte van melk
  8. 16. ‘n Koei wat nie melk produseer nie
  9. 18. ‘n Individuele behuising eenheid ontwerp vir die jong kalwers
  10. 19. Melk produksie
  11. 21. Die aanvaarbaarheid van voer deur die dier .Dit word beinvloed deur smaak, reuk, tekstuur en temperatuur
Down
  1. 1. Die getal witbloedselle per milimeter melk of n maatstaf van die getal somatiese selle wat voorkom in ‘n melkmonster
  2. 2. 'n Vroulike koei wat nog nooit gekalf het nie
  3. 4. Voer wat ‘n hoë nutrient digtheid het en gewoonlik n lae vesel inhoud gewoonlik het
  4. 5. Dit word by herkouerrantsoene gevoeg om te help voorkom dat daar ‘n drastiese daling in die pH in rumen plaasvind agv van te veel stysel
  5. 7. Die hoeveelheid voer deur n koei ingeneem op n vogvrye basis
  6. 9. ‘n Koei wat onlangs gekalf het
  7. 11. Medisyne wat skadelike bakteriee doodmaak of die groei daarvan vertraag
  8. 13. Geregistreerde rassegte diere
  9. 14. Voer gepreserveer deur anearobiese fermentasie
  10. 17. Koeie het 1 maag wat in 4 kompartemente gedeel is, die grootste een is die...
  11. 18. Afkorting vir kunsmatige inseminasie
  12. 20. ‘n Tekort aan Kalsium
  13. 22. Die eerste melk van n koei nadat sy gekalf het wat ryk is aan vet en proteiene en help met die immuniteit van kalwers
  14. 23. Wanneer n koei nie sonder hulp kan kalf nie (agv.die posisie van die kalf, n kalf wat te groot is ens.)