Dr. Chris Barnard

1234567891011
Across
  1. 1. Wanneer 'n dokter 'n operasie uitvoer.
  2. 3. Man wie se lewe gered was met 'n gesonde hart.
  3. 8. 'n Hart wat vervang word met 'n gesonde hart van n mens wat gesterf het.
  4. 10. Om bloed in die liggaam in te pomp.
  5. 11. Wanneer dokters iemand se liggaam oopsny om beskadige dele te herstel of verwyder.
Down
  1. 1. Eerste dokter wat 'n suksesvolle hartoorplantingsoperasie uitgevoer het.
  2. 2. Darvall het gesterf weens die volgende.
  3. 4. In watter hoofstad het Chris Barnard studeer.
  4. 5. Hospitaal waar Chris Barnard die eerste hartoorplanting uitgevoer het.
  5. 6. Dae wat mnr. Waskansky gelewe het na die hartoorplanting.
  6. 7. Vrou wie se hart gebruik was vir die hartoorplanting.
  7. 9. 'n Verdowingsmiddel wat pasiƫnte laat slaap tydens 'n operasie